
Dorsland is 'n familie restaurant in die bosveld gelee in Nylstroom, Limpopo, met heerlike kos en yskoue draughts. Ons is geïnspireer deur ons kliente, en jy sal dit opmerk van die glimlagte wat jou groet.
Alle mense is welkom, ons wil hê al ons gaste moet welkom voel, want HULLE is.
Meer as enigiets wil ons jou No.1 restaurant wees, die plek waar jy weer en weer kom kuier.
So kom maak 'n draai en kuier 'n rukkie. Ons sal jou graag wil sien.
Porro eveniet, autem ipsam vitae consequatur!
Rolorem, beatae dolorum, praesentium itaque et quam quaerat.
Vir die Beste Nuus en Specials vir die Maand
Neem asseblief kennis dat enige kind wat ’n eie sitplek of plek aan ’n tafel benodig, as ’n betalende gas beskou word en ’n geldige toegangskaartjie moet hê.
In die geval van enige natuurramp of omstandighede buite ons beheer (insluitend maar nie beperk nie tot erge weer, vloede, brande, stormskade, regeringsbeperkings, of enige ander force majeure-gebeurtenis), behou Dorsland die reg voor om geskeduleerde vertonings of aktiwiteite uit te stel of te kanselleer.
Indien ’n vertoning as gevolg van sulke omstandighede gekanselleer word, sal kaartjies en besprekings outomaties na die volgende beskikbare datum oorgedra word. Terugbetalings word nie gewaarborg nie, maar Dorsland sal redelike pogings aanwend om gaste te akkommodeer deur herskedulering of soortgelyke alternatiewe.
Die veiligheid van ons gaste, personeel en diere sal altyd ons hoogste prioriteit bly.